Rakkers Facebook


Vanwaar kom ons?

Die beheerliggaam van Laerskool Randhart het my aangestel om in 1994 Randhart Rakkertjies te begin. In daardie stadium was daar reeds een kleuterklassie waarvoor Marianna Vermeer verantwoordelik was.

Ons begin in 1994 met 2 klassies van 25 voorskoolse kleuters elk. Teen die einde van daardie jaar het die beheerliggaam van Laerskool Randhart gevoel dat die pre-primêre skool onafhanklik van die laerskool moet funksioneer.

Die eerste beheerliggaam van Randhart Rakkertjies is toe in 1995 uit die ouers verkies en kort daarna is die kleuterskool geregistreer as ‘n vereniging. Die vereniging se enigste doelstelling was om buite die strukture van staatsonderwys ‘n openbare pre-primêre skool met ‘n Christelike grondslag tot voordeel van die plaaslike gemeenskap te bedryf.

Met baie harde werk van ouers en onderwysers het die skool vinnig begin groei en in 1997 was daar reeds 5 klassies (125 kleuters). Die gebou is ook aangepas om voorsiening te maak vir ‘n kombuis en toiletgeriewe vir die kleutertjies. ‘n Pragtige speelterrein is ook ontwikkel en die personeel het uitgebrei na 5 opgeleide kleuteronderwyseresse, ‘n sekretaresse en skoonmaker.

Die pre-primêre skool het gou ‘n steunpilaar in die gemeenskap geword - bekend vir gehalte kleuteronderwys.

Deur: Retha Veldman - Skool Hoof: 1994-2000

Kontak Ons


  • Rakkers Kontak Besonderhede


    011 908 4941

    011 908 9189

    This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
  • Navraag Vorm

    Invalid Input
    Invalid Input
    Invalid Input
    Invalid Input
    Invalid Input
    Captcha
    Invalid Input
  • Naskool Versorging

    Execukids
    Paul en Lorina
    011 907 8136

    Little Bambinos
    Elizabeth
    011 869 9732
    082 958 4319

    Lollipop
    Emily
    011 907 5109
    082 925 2426

    Meredy Kids
    Lee-Anne
    072 589 3497

    Grace After Care
    079 883 9113

    Rep en Roer
    Marlize
    082 579 6746

    Kidz @ heart
    Petra
    082 441 8997

    Klein Wonderwerkies
    Edith
    082 324 4845

    Vervoer
    Lizelle
    083 444 4847
  • Terapeute

    Arbeidsterapeut
    Madeleine Myburgh
    079 513 3641

    Arbeidsterapeut
    Daleen Stapelberg
    082 339 6849

    Opvoedkundige Skoolsielkundige
    Talita Veldman
    011 869 1200
    084 260 3320

    Opvoedkundige Skoolsielkundige
    Iona Kotze
    011 869 9897
    082 887 1419

    Spelterapie
    Lizelle van Jaarsveld
    083 308 2619

    Spelterapie
    Marjoneke de Bruin
    072 564 4967

    Kliniese/forensiese Sielkundige
    Nellie Prinsloo
    083 268 4569

    Spraakterapeut
    Melissa van Zyl
    071 482 2127

    Spraakterapeut
    Erantia Visser
    076 818 0315

Kaart Na Rakkers