Gholfdag

Rakkers hou elke jaar ‘n golfdag wat dien as een van ons groot fondsinsamelings vir die jaar.
- Hierdie is ‘n gesogde golfdag op golfers in Alberton en omgewing se kalender.
- Elke speler ontvang ‘n prys, iets wat mens nie aldag kry nie.
- Goeie spangees en samewerking van ouers en borge maak dat hierdie elke jaar ‘n groot sukses is.