Rakkers Facebook


Dagprogram

  • Junior Fase

    Junior Fase

    Graad 000 & 00


    07:30 - 08:00 Aankoms / Binnespel
    08:00 - 08:30 Open / Weer / Register
    08:30 - 08:55 Eerste kring
    ( taal / persepsie / versie / wetenskap)
    08:55 - 09:15 Toiletroetine
    09:15 - 09:35 Tweede Kring
    ( Musiek / Beweging, Liedjies, Dans, Gehoorontwikkeling )
    09:35 - 10:00 Eetroetine
    10:00 - 11:15 Buitespel
    11:15 - 11:30 Toiletroetine
    11:30 - 12:40 Skeppend en opruim
    12:40 - 13:00 Storie
    13:00 - 13:45 Vertrek en Wagklas
  • Senior Fase

    Senior Fase

    Graad 0/R


    Aankoms en Vryspel

    Groettyd, Register, Weerkaart, Verjaarsdae & Nuus

    Taal, Wiskunde & Lewensvaardighede word toegepas

    Onderwyserbegeleide Aktiwiteite: Taal en Wiskunde

    Taal, Wiskunde & Lewensvaardighede word toegepas

    Skeppende Aktiwiteite: ( Daagliks: 1 hoofaktiwiteit + 2/3 ander aktiwiteite) Vryspel Binne

    • Fantasiespel
    • Rolspel
    • Konstruksie spel
    • Blokspel
    • Opvoedkundige spel
    • Perseptiele speletjies
    • Legkaarte
    • Leeshoekie

    Onderwyserbegeleide Aktiwiteite: Huistaal en Wiskunde

    Toilet Roetine

    Taal, Wiskunde & Lewensvaardighede word toegepas

    Verversings

    Taal, Wiskunde & Lewensvaardighede word toegepas

    Vryspel buite en opruim

    • Water en Sand spel
    • Rolspel
    • Balspel
    • Swaaie
    • Speelgoed met wiele
    • Opvoedkundige speelgoed
    • Klimapparaat
    • Buitebande
    • Bewegings aktiwiteite

    Toiletroetine

    Taal, Wiskunde & Lewensvaardighede word toegepas

    Onderwyserbegeleide Aktiwiteite: Huistaal en Wiskunde

    Daaglikse Storie

    Rus / Stiltetyd & Afskeid


    Huistaal

    Ontwikkel aktiwiteite vir Afrikaans

    • Stories
    • Dramatisering
    • Grootboeke / prente
    • Lees van prente
    • Bespreking van prente
    • Perseptuele aktiwiteite
    • Nuus
    • Gedigte / rympies
    • Musiek / liedjies / rympies
    • Musiek / storie / dvd's
    • Temabesprekings
    • Bewegingsaktiwiteite
    • Roetines
    • Vryspel

    Lewensvaardighede

    Ontwikkel aktiwiteite vir Lewensvaardighede

    • Bewegingsaktiwiteite
    • Liedjies en musiek
    • Gedigte en rympies
    • Temabesprekings
    • Verjaarsdae
    • Roetines
    • Vryspel

    Wiskunde

    Ontwikkel aktiwiteite vir Wiskunde

    • Liedjies en musiek aktiwiteite
    • Perseptuele aktiwiteite
    • Telrympies
    • Temabesprekings
    • Wetenskap Eksperimente
    • Roetines
    • Vryspel
  • Kinetix Program

    Rakkertjies bied 'n Kinetix Program aan as deel van ons Kurrikulum. Die program fokus op die bewegings ontwikkeling van kleuters vanaf graad 0 / R tot graad 000.


    Maandag 08:30 - 09:00 Beertjies Graad 000
      09:15 - 09:45 Zebras Graad 00
    Dinsdag 08:30 - 09:00 Eendjies Graad 00
      09:15 - 09:45 Krappies Graad 00
    Woensdag 08:30 - 09:00 Leeutjies Graad 0/R
      09:15 - 09:45 Pikkewyne Graad 0/R
      10:00 - 10:30 Vissies Graad 0/R
    Donderdag 08:30 - 09:00 Hasies Graad 0/R
      09:15 - 09:45 Sonneblomme Graad 0/R
      10:00 - 10:30 Bytjies Graad 0/R
  • Snoepie Dae

    Ons doen 'n beroep op u om u kleuter se kosblikkie met voedsame kos te pak. Beperk ook asseblief die lekkergoed. Die kleuters het een maal per week 'n snoepiedag wanneer hulle lekkergoed by die snoepie kan koop. Geen gaskoeldranke word toegelaat nie. Vrugtesap of aanmaakkoeldrank is geskik. Snoepiegelde tussen Rl0-R20 is voldoende.

    Snoepiedae is soos volg:

    • Maandag - Krappies en Vissies
    • Dinsdag - Zebras en Leeutjies
    • Woensdag - Eendjies en Pikkewyne
    • Donderdag - Beertjies en Hasies
    • Vrydag - Bytjies en Sonneblomme

  • Binnediens Dae

    Binnediens dae Graad R is soos volg:

    • Maandag - Hasies
    • Dinsdag - Vissies
    • Woensdag - Pikkewyne
    • Donderdag - Sonneblomme
    • Vrydag - Bytjies
    • Roteer - Leeutjies

  • Wagklas

    Kwartaal 1


    Datum Juniors Seniors
    9 - 11 Januarie Almal bly in klasse Almal bly in klasse
    14 - 18 Januarie Elaine Lauren
    21 - 25 Januarie Denise Geraldine
    28 Januarie - 1 Februarie Marisa Elsabé
    4 - 8 Februarie Brenda Lize
    11 - 15 Februarie Elaine Zelna
    18 - 22 Februarie Denise Lauren
    25 Februarie - 1 Maart Marisa Geraldine
    4 - 8 Maart Brenda Elsabé
    11 - 15 Maart Elaine Lize

    Kwartaal 2


    Datum Juniors Seniors
    2 - 5 April Denise Zelna
    8 - 12 April Marisa Lauren
    15 - 18 April Brenda Geraldine
    23 - 26 April Elaine Elsabé
    29 April - 3 Mei Denise Lize
    6 - 10 Mei Marisa Zelna
    13 - 17 Mei Brenda Lauren
    20 - 24 Mei Elaine Geraldine
    27 - 31 Mei Denise Elsabé
    3 - 7 Junie Marisa Lize
    10 - 14 Junie Brenda Zelna

    Kwartaal 3


    Datum Juniors Seniors
    9 - 12 Julie Elaine Lauren
    15 - 19 Julie Denise Geraldine
    22 - 26 Julie Marisa Elsabé
    29 Julie - 2 Augustus Brenda Lize
    5 - 8 Augustus Elaine Zelna
    12 - 16 Augustus Denise Lauren
    19 - 23 Augustus Marisa Geraldine
    26 - 30 Augustus Brenda Elsabé
    2 - 6 September Elaine Lize
    9 - 13 September Denise Zelna
    16 - 20 September Marisa Lauren

    Kwartaal 4


    Datum Juniors Seniors
    1 - 4 Oktober Brenda Geraldine
    7 - 11 Oktober Elaine Elsabé
    14 - 18 Oktober Denise Lize
    21 - 25 Oktober Marisa Zelna
    28 Oktober - 1 November Brenda Lauren
    4 - 8 November Elaine Geraldine
    11 - 15 November Denise Elsabé
    18 - 22 November Marisa Lize
    25 - 29 November Brenda Zelna
    2 - 4 Desember Almal bly in klasse Almal bly in klasse

Kontak Ons


  • Rakkers Kontak Besonderhede


    011 908 4941

    011 908 9189

    This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
  • Navraag Vorm

    Invalid Input
    Invalid Input
    Invalid Input
    Invalid Input
    Invalid Input
    Captcha
    Invalid Input
  • Naskool Versorging

    Execukids
    Paul en Lorina
    011 907 8136

    Little Bambinos
    Elizabeth
    011 869 9732
    082 958 4319

    Lollipop
    Emily
    011 907 5109
    082 925 2426

    Meredy Kids
    Lee-Anne
    072 589 3497

    Grace After Care
    079 883 9113

    Rep en Roer
    Marlize
    082 579 6746

    Kidz @ heart
    Petra
    082 441 8997

    Klein Wonderwerkies
    Edith
    082 324 4845

    Vervoer
    Lizelle
    083 444 4847
  • Terapeute

    Arbeidsterapeut
    Madeleine Myburgh
    079 513 3641

    Arbeidsterapeut
    Daleen Stapelberg
    082 339 6849

    Opvoedkundige Skoolsielkundige
    Talita Veldman
    011 869 1200
    084 260 3320

    Opvoedkundige Skoolsielkundige
    Iona Kotze
    011 869 9897
    082 887 1419

    Spelterapie
    Lizelle van Jaarsveld
    083 308 2619

    Spelterapie
    Marjoneke de Bruin
    072 564 4967

    Kliniese/forensiese Sielkundige
    Nellie Prinsloo
    083 268 4569

    Spraakterapeut
    Melissa van Zyl
    071 482 2127

    Spraakterapeut
    Erantia Visser
    076 818 0315

Kaart Na Rakkers